Media

Engelrokkies troos ma’s wat babas verloor

Posted on

Deur Jana Breytenbach 08 Oktober 2018 06:04 Wat ’n guns sou wees vir een vrou het ’n nasionale organisasie geword wat ouers wat babas verloor het, help. The Angel Gown™ Initiative (Tagi) is in Junie verlede jaar deur Eric Elronde, ’n modeontwerper van Gordonsbaai, begin. Binne ’n jaar het Elronde die verspreiding van sy engelrokkies […]

Media

Angel gowns for ‘lost babies’

Posted on

Translation of article by Jana Breytenbach | 15 October 2017 18:35 It is a time of utmost grief. A fashion designer from Gordon’s Bay started a special project to specifically to help parents that loses a baby. The Angel Gown™ Initiative (TAGI) was founded in June by Eric Elronde after a friend approached him to […]

Media

Engelrokke vir ‘verlore babas’

Posted on

Deur Jana Breytenbach | 15 Oktober 2017 18:35 Dit is ʼn tyd van uiterste verdriet. ʼn Modeontwerper van Gordonsbaai het ʼn spesiale projek begin juis om ouers wat babas verloor het, te help. The Angel Gown™ Initiative (TAGI) is in Junie deur Erik Elronde begin nadat ʼn vriendin hom genader het om haar trourok in […]