Susan Botha

We received this gown with the following letter:

“Hi Eric en jou span.

My naam is Susan Botha. Ek is vir die eerste keer op die ouderdom van 49 met ‘n wonderlike man getroud op 4 November 2006.

Sy naam was Louis Botha. Ek het geweet ek trou met ‘n siek man, maar glo die Here het hom op my pad gestuur.

Ons het ‘n wonderlike aansit ete troue gehad. Pragtige pienk en pers tafels gehad.

Louis is op die 26 Mei 2016 oorlede. Ons het pragtige jare saam gehad.

Met die leemte in my hart kan ek nou my pragtige rok aan mense skenk wat hopenlik vertroosting en liefde daarme sal ondervind.”

Thank you Susan, we assure you, your gown will help grieving hearts.

Eric Elronde and the TAGI team.