Karien and Ben Haywood

We received this wedding gown with this special message:

“Hi Eric en jou span

Ek wil graag my trourok aan julle skenk want ek weet dit kan ander mense se harte heel maak.

My man is so ‘n paar jaar terug oorlede. Ek verstaan hartseer dit is hoekom ek graag my trourok vir julle wil skenk dat dit nogsteeds kan voortleef.

Ek het weer ‘n pragtige man ontmoet sy naam is Ben. Ek en Ben is op die 12 Maart 2016 getroud met hierdie trourok wat spesiaal vir my gemaak is vir ons groot dag.

Ons voel net ons het albei ‘n tweede kans in die lewe gekry daarom wil ek graag die skenking vir julle doen. Ben was geskei gewees voor ek hom ontmoet het. Hy het ook deur ‘n hartseer tyd gegaan.

Dit is wonderlik hoe mense se harte verryk kan word deur hierdie skenking.

Mag die Here julle uit julle sokkies ui seen vir die wonderlike werk wat julle doen.”

Thank you Karien for sharing your special dress with us!

Eric Elronde and the TAGI team.