Media

Engelrokkies troos ma’s wat babas verloor

Posted on

Deur Jana Breytenbach 08 Oktober 2018 06:04 Wat ’n guns sou wees vir een vrou het ’n nasionale organisasie geword wat ouers wat babas verloor het, help. The Angel Gown™ Initiative (Tagi) is in Junie verlede jaar deur Eric Elronde, ’n modeontwerper van Gordonsbaai, begin. Binne ’n jaar het Elronde die verspreiding van sy engelrokkies […]