Donation

Amanda and Dankie Jansen van Vuuren

This gown was sent to us with the following letter:

“Goeie dag Eric

Wil net graag vir jou noem, wat ‘n pragtige projek “Angel Gown” wat jul aanpak.

Graag wil ek my trourok & “klein trourok” aan jul skenk, met die maak van jul Angel Gowns. Hoop jul kan van die kant & materiaal gebruik.

Rokke kom vanaf 1982, is getroud 6-Nov-1982, die era van Lady Diana se dae & troue. Soos jy gaan agter kom uit die “groot pof moue”.

Eric, alle sterkte met jul projek, mag jul vorentoe net baie sukses behaal.”

Thank you Amanda for your precious donations!

Eric Elronde and the TAGI team.