Donation

R Visser

This message came along with the gown:

“Liewe almal by Angel Gowns

35 jaar gelede het my Ma hierdie trourok vir my gemaak – (die eerste en die laaste trourok wat sy ooit sou maak) – en daarom dra hierdie rok geweldig baie sentimentele waarde.

Ten spyte van my pogings om die rok na die beste van my vermoë te bewaar, was dit hierdie jaar geel toe ek dit uit die kas haal!

Ek het probeer doen wat ek kon om die situasie om te keer, maar hoewel die rok beter lyk, is dit nogsteeds nie wit nie.

Nou hoop ek van harte dat julle tog nog iets van die rok sal kan gebruik vir die wonderlike werk wat julle doen. (En op die manier sal my moederlief se nagedagtenis tog voortleef.)”

Thank you for sharing your special gown with us!

Eric Elronde and the TAGI team.