Anna Marx Steyn

This letter accompanied these gowns:

“Liefste Eric en span

Mag julle vreugde vind in die werk wat julle doen.

Hier is 2 rokke wat ek met liefde skenk. Julle ondernemings gees is so ongelooflik om trourokke te neem en dit te herontwerp om aan jong babas se oeurs te gee. Mag hierdie ouers berusting vind. Daar is soveel seerkry in ons wêreld van geleende tyd. Dankie vir wat julle doen.”

Thank you Anna for your precious donations! We were able to repurpose 7 Angel Gowns thus far from one of the gowns.

Eric Elronde and the TAGI team.