Helene Kruger Dit gaan met seënwense na daardie spesiale iemand en dit is my gebed dat dit bietjie sal bydra tot troos vir ‘n mamma en pappa wat hulle kindjie terug moes gee