Anna Marx Steyn

Hier is 2 rokke wat ek met liefde skenk. Julle ondernemings gees is so ongelooflik om trourokke te neem en dit te herontwerp om aan jong babas se oeurs te gee. Mag hierdie ouers berusting vind. Daar is soveel seerkry in ons wêreld van geleende tyd. Dankie vir wat julle doen.